Hoender Braai Burgers
Daar is min dinge so lekker soos 'n sappige hoenderburger wat oor kole gebraai is. Hierdie resep kombineer vars kruie, olyfolie en suurlemoen vir 'n geurige en sappige hoenderburger. Bedien op geroosterde sesambroodjies met knapperige blaarslaai, tamatie en 'n romerige
Ontbyt Burger Sliders
'n Maklike braai-ontbyt wat beslis maagies vol sal maak.Bestanddele:Tamaties & Uie Konfyt2 uie, fyn gesny2 knoffelhuisies, fyn gekap1 eetlepel (15 ml) botter6 vars, ryp tamaties½ koppie (125 ml) wit suiker2 eetlepels (30 ml) appelasyn1 teelepel (5 ml) sout1 teelepel (5
Varkpens Braai
Varkpens braai is een van ons gunsteling braairesepte. Min snitte vleis kan kers vashou by die ongelooflike tekstuur en smaak van ‘n bros varkpens (AKA "Pork Belly"). Lae sagte vleis en ryk vet, bedek met ‘n krakerige, bros kors –
Varkribbetjies op die Braai
Daar is min dinge wat so lekker is soos sappige, gegeurde varkribbetjies wat stadig oor medium kole karamelliseer. Hierdie resep kombineer die soet, rokerige geur van 'n spesery-braaisous met die onweerstaanbare sagtheid van stadiggebakte ribbetjies. Dis die perfekte gereg vir
Beer Beef Stew
There’s something magical about the combination of tender beef and the rich, complex flavors of a good beer simmering together in a pot. This beer beef stew recipe is perfect for chilly days or when you want to impress your
Die Perfekte Steak
Die ou gunsteling – steak – is die eerste ding waaraan ons dink as ons die woord ‘braai’ hoor. Daarom deel ons hierdie week die beste wenke en truuks sodat jy elke keer die perfekte steak kan geniet.Die basiese beginselsJy
Pulled Pork Braai Broodjies
A delicious twist on a South African classic! Serve with chips or salad, regardless these pulled pork braai broodjies will be a taste you won't forget.Serves: 8-10 Prep Time : 20 mins | Cook Time : 5 minsINGREDIENTS:BBQ Saucea splash