Image Alt

Netbraai

  /  Articles   /  Tjoef by Melk Fees – MEL5K MAY 2025

Tjoef by Melk Fees – MEL5K MAY 2025

Melkfees is ‘n Afrikaanse musiekfees vol energie, kultuur en plaaslike trots, gehou op ‘n pragtige plaas net buite Pretoria.

Met ’n indrukwekkende “line-up” van gewilde Afrikaanse kunstenaars, heerlike kosstalletjies en ’n feesatmosfeer soos min, is dit ’n ideale naweek-uitstappie vir families, vriende en musiekliefhebbers. Melkfest bring mense saam met goeie musiek, vars plaaslug en ’n lekker kuierkultuur.

Feestyd is Tjoeftyd!

As jy moeg is vir flouerige puffs en gewone geur, is dit tyd om jou vape-lewe te “upgrade” na Hydra Flava-styl. Hierdie Suid-Afrikaanse handelsmerk bring ‘n nuwe vlak van smaak, krag en styl na die wêreld van vaping—en dis alles behalwe gemiddeld!

Wat is Hydra Flava?

Hydra Flava is meer as net ’n vape brand – dis ’n lifestyle. Met hul Hydra PS15 toestel en 15 geure in Kits en Pods, beskikbaar in 3 verskillende nikotiensterktes, gee hulle jou ‘n vape-ervaring wat hard slaan én lank hou (tot 25 000 puffs!). Dis ‘n herlaaibare toestel met drie performance modes en ‘n moderne, stylvolle ontwerp.

Top Geure om te Probeer

Die Hydra PS15 ook bekend as die Hydra Pro 25K bied ‘n verskeidenheid van intense geure, geontwerp deur van SA se top E-Liquid handelsmerke, insluitend:”

  • Emissary Elixirs Mango Pineapple – In jou gesig mango en soet pynapple met net genoeg ys.
  • MOOCH Fresh Litchi – Sappig en koel, perfek vir warm dae
  • G Drops Watermelon Mint – Kraak vars waterlemoen afgerond met mint.
  • MILC Zewb Biscuit – Daai lekker koekies wat almal sal onthou
  • Halo Blue Razz – ‘n perfekte mengsel van koue blou bessies
  • Five Pawns Black Flag Risen – ‘n vanielje, koffie, kakao en okkerneut Tabak.

Elke geur is ontwerp om ‘n volronde, gladde en kragtige ervaring te bied—of jy nou chill of uitgaan, Hydra Flava hou jou gereed.

Sien jou by Melk Fees 2025!

Hydra Flava is beskikbaar by Melk Fees 2025. Kry gerus jou kaartjies by: Quicket

MEL5K – 3 May 2025 at Idlewild Country Estate​
Melk Fees Facebook
Melk Fees Instagram
Melk Fees TikTok

Bly op hoogte van nuwe Hydra geure, spesiale drops en live vibes:

Hydra Flava Facebook
Hydra Flava Instagram
Hydra Flava TikTok
Hydra Flava Website

You don't have permission to register