
WANATU – Die Eerste Afrikaanse E-Vervoerdiens
So betroubaar soos jou Ouma se pannekoek resep!
Gerieflikheid het ‘n nuwe naam – WANATU!
Saam WANATU hoef jy nie tussen gemak en betroubaarheid te kies nie. Klim in een van hul voertuie en reis met ‘n geruste hart – of jy WERKTU, HUISTU of SKOOLTU gaan!
Met ruim voertuie en opgeleide bestuurders, maak hul elke rit aangenaam. HIERNATU? DANATU? WANATU!

VEILIG
– Opgeleide bestuurders
– Paniekknoppie met gewapende dienste
– Vroulike bestuurders beskikbaar
GERIEFLIK
– Ry in jou taal
– Gebruikersvriendelike toep
– Gemaklike voertuie
HOOPVOL
– Herstel waardigheid in ons gemeenskappe
– Werkgeleenthede in Afrikaans

Los jou oom se stokou plaas bakkie in jou garage… Ry in styl in en om Centurion met vinnige en veilige vervoer. Slegs beskikbaar in Centurion – maar binnekort in jou area ook.
Kry die toep:


Vir meer inligting sien: wanatu.co.za