
Die Beste Band Doccie Ooit – Ek Sweer!
Boys, steek die vure aan en geniet hierdie great documentary deur Die Beste Band in Die Wêreld Ooit, Ek Sweer!
Album is Maandag uit op alle digitale platforms. Hier is ‘n voorsmakie:
Geniet die volle doccie hier op Youtube
Vir meer volg Die Beste Band in Die Wêreld Ooit, Ek Sweer! op hul social media:
