Image Alt

Netbraai

  /  Articles   /  Francois Van Coke & Robbie Wessels rock Suid Afrika met BOKBEFOK!

Francois Van Coke & Robbie Wessels rock Suid Afrika met BOKBEFOK!

Die perfekte anthem om die Bokke te support terwyl jy lekker braai: “Bokbefok” – ’n colab tussen Francois van Coke en Robbie Wessels.

Hierdie opwindende tune is ‘n viering van Bokke-gees en dis presies wat elke Springbok‑liefhebber nodig het .

Bokbefok

Geniet die video, stook die kole aan, speel ’n stukkie Bokbefok, en maak die gees mak by jou braai terwyl jy die Bokke support 🇿🇦

You don't have permission to register